VIVARTE KUNSTEFEES
VIVARTE EISTEDDFOD






Vivarte Kunstefees
Meer oor ons
Vivarte kunstefees was gestig in 2015 deur Mev. Karen Zevenbergen. Ons visie is om aan elke deelnemer ‘n geleentheid te skep om deel te neem op kultuur gebied en weg te stap met ‘n positiewe ervaring.
Ons bied ‘n veilige verhoog aan deelnemers wat vir die eerste keer deelneem asook ‘n vertoonvenster vir bestaande talent.
Ons sien uit om elke skoolleerder en privaat instansie deelnemers te verwelkom.







!!! vivarte 10 jaar !!! / !!! vivarte 10 years !!!
Tema: Karnivaal van rooi
Theme: Carnival of red
Inligting / information
• Inskrywings vir ons ” Live” deelname is nou oop!
• Entries for our ” Live” section is now open!
• Sluitingsdatum vir ” Live” deelname is 04 Mei 2025
• Closing date for our ” Live” section is 04 May 2025
• “Live” Redenaars; spanredenaars; Kore; Spreekkore; Serriegroepe & Pom poms inskrywings Is ook oop en vind plaas in augustus 2025
• “live” Public speaking; Team speaking; Choirs; Choral verse groups; Serrie groups and Cheerleading entries are also open and will take place in august 2025
• 31 Julie 2025: Sluitingsdatum vir ons “Live” Redenaars; spanredenaars; Kore; spreekkore; Serriegroepe & Pom poms Inskrywings
• 31 July 2025: closing date for our “Live” public speaking; team speaking; choirs; choral verse groups; serrie groups & cheerleading entries
• Aanlyn deelname vind eers in Augustus 2025 plaas
• Online participation will only take place in August 2025
• Kuns en voorbereide skryfkuns inhandiging: 25 Mei 2025
• Art and prepared creative writing submissions: 25 May 2025
• Venue: H/S Dr EG Jansen





Vivarte Kunstefees
Toekennings & Rëels
Prestige
95 – 100%
Diploma
A ++
90 – 94%
Goud
A +
85 – 89%
Goud
A
80 – 84%
Silwer
B
70 – 79%
Brons
C
69% en minder